traandruppels
La Llorona
jou trane wat drup traandruppels traandruppels lelies wat blom wit in die son die wieg in jou heup traandruppels traandruppels jou wit romp wieg in die wind 'n blom by die graf wat buig laag in die wind dit soen die swart grond waar jy rus my kind die grafte lê bleek jy lê diep weggesteek die klei in my hart in stukke gebreek traandruppels
© Jacques Steyn