soen my nou
Bésame Mucho
Consuelo Velázquez (1940)
Soen my, soen my nou meer, soen my weer soos in 'n laaste keer Soen my, soen my nou weer Voor jy verdwyn, en dit lank wees voor jy weer verskyn O ek is so bang jy gaan bly verdwyn en jou lippe sal my nooit weer soen Ek wil jou naby hê so kyk in my oë voor jy weer verdwyn Soen my, soen my weer asof vannaand dit jou laaste soen is vir my Soen my, soen my meer Vergeet van jouself, en gee jou oor meer en meer
© Jacques Steyn