isabel
Isabel
Il Divo
Pavane opus 50 by Gabriel Fauré / Rhomdane;
Spanish lyrics: Felix Pizarro Amador
vlieg ver val ver verdiep in al ons pyn verlore droom die skyn... 'n beeld verdwyn vandag is daar net niks met jou hier weg my hart verdwyn in mis Isabel jy is weg die hemele is kwaad dat 'n liefde soos van ons net kan doodgaan soos in nou ek sal huil jy sal huil alleen sal ons bly huil kom terug na my dat jy hier by my vir altyd bly Isabel soekend voelend 'n passie vir geluk probeer en vlug 'n tyd wat nog moet kom ontsnap van 'n verlede jy en ek ons hande altyd saam Isabel jy is weg die hemele is kwaad dat 'n liefde soos van ons net kan doodgaan soos in nou ek sal huil jy sal huil alleen sal ons bly huil kom terug na my dat jy hier by my vir altyd bly Isabel vandag het ek niks as jy nie hier is nie bly my hart gesluit Isabel jy is weg die hemele is kwaad dat 'n liefde soos van ons net kan doodgaan soos in nou ek sal huil jy sal huil alleen sal ons bly huil kom terug na my dat jy hier by my vir altyd bly Isabel Isabel
© Jacques Steyn