F | Bmaj7 C
Ab | Eb | Gb | Db
(Bbm | C)
F | C | Eb | Bb
klou aan die maanhare
en die wit wat sweef
dit spat jou nat en skuim
rondom jou nek wat breek
en broos lê teen die saal
runnikende klanke stoot
die asem weg met
snikkende verlange
na die ritme wat dan
polsend om jou maal
hygend lê jou asem vlak
en brandend teen my wang
wat teen jou rustend lê
verwagtend streel
en nat spieël in jou traan
wippend oor die vlaktes van verlange dryf jou
hare smelted een
en golf dit ritmies
in die spore van my maan